Jenna en die Leesperd

Jenna-en-die-leesperd

 

Jenna se wereld tuimel inmekaar nadat sy uitvind dat sy weens ‘n rare siekte vir ‘n lang tyd nie mag perdry nie. Dit nadat sy pas tot die beroemde Meg Kingsley se uitsoek-ruiterkuns oefengroep verkies is.

Kort daarna leer sy die innemende Daniel Dash en sy sussie met die leerprobleme ken, en Kim se hoewe met die klomp terapieperde: Daar is die massiewe Friesperd Groot Frieda en die vosmerrie Leah.

Maar hoe kan ‘n mens se lewe so vinnig verander? Van belowende ruiter tot stalhulp vir terapieperde?

Sien NB Uitgewers vir meer besonderhede.