City Girl en die Swart Hings

Voorblad

Sinopsis

Nicole was min lus om die vakansie saam met haar ma Weskus toe te kom. Sy wou liewer by die huis bly om Golden Acres, dié ryskool in Pretoria, se perdespringkursus by te woon. Hoe sleg gaan haar vakansiefoto’s nie afsteek teen Chané se Mauritius-foto’s nie? En wat gaan sy heeldag doen tussen ’n klomp mariene bioloë wat net oor hulle navorsing kan praat?

Maar die Weskus is ’n verrassende plek . . .

Bestellings

City Girl en die swart hings kan by Tafelberg Uitgewers bestel word.